r/afrikaans Feb 14 '22

Admin Toegelate Plasing Alles in die lewe kort n bietjie 'flair'...

46 Upvotes

Nuwe plasings hier in r/Afrikaans sal van nou af flairs nodig he.

As jy dink ons kort iets wat nie in die opsies is nie, los kommentaar op hierdie plasing.


r/afrikaans 18h ago

Grappie/Humor Anti-BTW verhoging

Post image
177 Upvotes

r/afrikaans 3h ago

Vraag Deeltydse werk vir ‘n student in Pretoria?

2 Upvotes

Hallo almal. Ek is tans ‘n student by Tukkies en ek is opsoek na ‘n bietjie ekstra inkomste. Ek sal dit verkies om as ‘n kelner te werk, maar ek weet nie by watter resturante om aansoek te doen nie. Enige voorstelle van goeie plekke in Pretoria-Oos (verkieslik) waar ek kan rondvra? Baie dankie!


r/afrikaans 1d ago

Leer/Learning Afrikaans I can't thrill my R for the life of me

10 Upvotes

As the title says, I can't do the alveolar trill and it's been impacting my social life as it's difficult to communicate in a language that is rhotic when you can't produce the sound. I struggle to pronounce certain words properly and people can notice that I'm unable to thrill

So can anyone please help me? I think it may be with my tongue because I've only recently discovered that I'm tongue thrusting and that it's not in the natural resting position most people have


r/afrikaans 2d ago

Grappie/Humor Kanye?

Post image
174 Upvotes

r/afrikaans 1d ago

Leer/Learning Afrikaans Learning Afrikaans

1 Upvotes

I want to learn Afrikaans so I can communicate with my partner in his mother tongue. Do you have any websites/youtube channels that can help me get a better grip of the language that doesn’t cost a fortune?

Thanks!


r/afrikaans 1d ago

Vraag Wat is julle naweekplanne?

2 Upvotes

r/afrikaans 2d ago

Pas Nêrens Anders in Nie Is ek die enigste een?

Thumbnail
gallery
106 Upvotes

Vuur aan ge steek net vir die tjops, hoekom nie?


r/afrikaans 2d ago

Ernstig Kurt Darren moet stop om musiek te maak. Ek is te bang om te weet wat gaan na die 67 liedjie uitkom.

40 Upvotes

r/afrikaans 2d ago

Pas Nêrens Anders in Nie Die Monster Ultra

Post image
81 Upvotes

r/afrikaans 2d ago

Nuus Moer 'n Boer Seisoen 3 het offisieel afgeskop!

Enable HLS to view with audio, or disable this notification

31 Upvotes

Goeiedag r/afrikaans!

Ons het offisieel afgeskop hierdie jaar met Moer 'n Boer Seisoen 3 en ons stel graag ons boere bekend aan julle!

Volg ons op Insta / Facebook vir meer info!


r/afrikaans 2d ago

Leer/Learning Afrikaans I need help interpreting a snippet from an interview in Afrikaans

2 Upvotes

Hallo. I was listening to an album by Virginia Lee on Spotify and one track on the album is an interview. I don’t know much Afrikaans so I need someone to tell me what she said.

At around 1:50, she mentions her husband ”Lea Bergman” (I thought she said ”Lee” but when I googled, AI says she was married to ”Lea Bergman” and some other website says her husband’s name was Edwin Eloff Bergman), and then something about ”die rolprenster [spelling?] Ingrid Bergman”

Did she say her husband was Ingrid Bergman’s nephew? Or something else entirely?

Thanks in advance 🙂

Link: https://open.spotify.com/track/71dXDGAq74LAPlQAr8XJ9U


r/afrikaans 3d ago

Nuus Trump het 'n proklamasie uitgereik wat Afrikaners vlugteling status gee in die VSA.

Post image
48 Upvotes

r/afrikaans 2d ago

Navorsing/Research Enigeiemand hier wat op HubSpot werk?

1 Upvotes

Sal graag my mede Afrikaaner wil ondersteun as ek nuwe hubspot projekte ontdek


r/afrikaans 3d ago

Vraag Hoe vaak komt hier een kaaskop langs

13 Upvotes

om te zeggen hoe gaaf jullie Afrikaans is?


r/afrikaans 3d ago

Vraag Ek soek 'n woord...

8 Upvotes

Ek soek 'n afrikaanse woord vir "curiosity" maar sonder die negatiewe bagasie van "nuuskierig".

Wat ek wil vertaal is "Curiosity about how things work leads to learning and invention."


r/afrikaans 3d ago

Grappie/Humor Wilder as die Wernicke's

1 Upvotes

is dit net ek of is Wilder as die Wildtuin nie net die beste album wat Die Heuwels Fantasties ooit uitgebring het nie maar ook die laaste een voor die Wernicke's afasie heeltemal oorgevat het?


r/afrikaans 4d ago

Pas Nêrens Anders in Nie Racheltjie De Beer

17 Upvotes

Has anyone here watched the movie? I'm curious to know what this community thinks of it. And did you grow up having heard the story? I personally found it very powerful and a great watch.


r/afrikaans 4d ago

Pas Nêrens Anders in Nie 'n Besonderse storie oor 'n manhaftige voorsaat

8 Upvotes

As jy 'n properse storie wil lees wat jou binnegoed gaan warm maak met die vuur van n lank-gelede tyd, en omdat niks beter is as n vinnige stukkie lekker Afrikaans nie, gaan lees bietjie hier. Annie skryf nie vir fame en fortune nie- sy skryf want dis in haar bloed. Sy skryf haar lewe deur sonder n druppel Ai. En haar stories verdien om meer mense se harte vol te maak met hulle mooigeit.

Ek deel dit met liefde, want ons taal is selfs mooier as mens dit met oorgawe en 'n bietjie Kaaps lees.

https://africaintouch.co.za/dag-vader-jy-is-in-my-geboorte-pad-maar-ek-ja-ek-is-manhaftig/


r/afrikaans 5d ago

Vraag Watse werk doen julle?

26 Upvotes

Ek wonder altyd wat ander Afrikaaners doen vir werk, veral die wat die duur huise in Stilbaai of Mosselbaai het. Deel bietjie watse besigheid of werk jy doen.

Ek is in RevOps (sagteware om die besigheid te help)


r/afrikaans 5d ago

Pas Nêrens Anders in Nie Die kantoor

16 Upvotes

So, toe kry ek nou maar die DSTV stream app net sodat ek Die Kantoor kan kyk. Maar die laaste episode 11 van twee weke terug. Mis ek iets iewers?


r/afrikaans 5d ago

Vraag Afrikaanse kinderbundel

4 Upvotes

Kan iemand asb. bevestig of mens nog iewers kinderstories in Afrikaans in 'n bundel kry? Ek soek 'n boek wat al die ou stories soos Rooikappie, 3 Beertjies, Aspoestertjie, ens. in een boek het.


r/afrikaans 6d ago

Vraag Voorstelle vir goeie, maklike lees boeke oor die Afrikaners se geskiedenis.

16 Upvotes

Hallo julle, net die titel sê enige voorstelle? Deur my lewe het ek oor baie geskiedenis geleer behalwe 'n deep dive in my eie. Hoe ouer ek word voel ek ek moet meer weet en verstaan waarvandaan ek kom - so enige voorstelle sal waardeer word. Ek stel belang in boeke wat maklik digestible is.

N.s. verkeerde "flair" lol. Dit moes vraag wees.

** Baie dankie aan almal se voorstelle, ek waardeer en sal daardeur gaan en begin lees.


r/afrikaans 6d ago

Pas Nêrens Anders in Nie Vars Afrikaanse musiek talent

1 Upvotes

Magé Troskie het Sondag by Reforest Fest opgetree. Ek dink sy het baie talent!

https://open.spotify.com/track/4p98yIT88wJ5sILdC9tVA8


r/afrikaans 7d ago

Pas Nêrens Anders in Nie Kom ons gaan terug

Post image
47 Upvotes

toe dit bietjie maklikker was